‘Teaching naked’ nou dit het
my aandag getrek! Ek het gedink hier moet ek nou gim toe gaan as ek
daai moes doen!! Grapie grapie (hoop julle het dit snaaks
gevind tho). Soos die artikel dit stel volgens Bowen is ‘teach
naked’ maar eintlik net n term wat hy gebruik om te sê dat alle
tegnologie in ‘n klas kamer verwyder moet word byvoorbeeld ‘n
rekenaar en projector. Ek het nie net gehou van die opskrif nie maar
ook van sy konsep. As ‘n onderwyser of ondewyseres weg maak met die
tegnologie in die klas kamer sal daar meer aandag gegee word aand die
les, as wat die leerder net fokus op die skerm en net notas maak van
die skyfies (powerpoint slides) . Op die ou einde van die dag vat die
leerder net al die ondewyser se opsomings van die skyfies af en dit
help nie die leeder nie, want die skyfies is gewoontlik daar om die
onderwyser te help om die werk te behandel maar die leerder dink dit
is maklik vir hulle want hulle kan net weer die skuifies deur gaan en
dan weet hulle wat aan gaan. Maar eintlik doen die skuifies ‘n
onreg aan die leerder want dit help die onderwyser maar nie die
leeder nie. Daar is geen kaans vir die leerder om self notas te maak
nie want hulle dink hulle kry notas klaar deur die skuifies en soos
hulle af skryf van die projector af verloor hulle konsentrasie van
wat die onderwyder sê. Dit gebeur met my ook in ‘n klas waar ek
besig is om notas te vat van die projector af maar dan verloor ek wat
die dosent sê. Sonder die tegnologie in die klas kamer kan jy ‘n
beter gesprek voer met die leerders en jy gee ook meer aandag aand
die leerders. As die onderwyser meer ‘n gesprrek met die leerders
het kan die onderwyser sien wat die klinders vestaan en wat hulle nie
verstaan nie. As wat jy besig is met die skuifies en ‘n gedeelte
van jou aandag is by die skuifies gee jy nie jou violle aandag aan
die leeder nie dus jy kan nie so maklik sien wie agter is nie want
die tegnologie vat oor en die een tot een gesprekke raak minder. Ek
het ook gehou van die idee wat Bowen gehad het hy het gese hys nie
heeltemal teen skyfies en aanlyn gespeke nie om ‘n paar te noem die
leerder is meer as welkom om dit te doen na klas. Dus jy vat nie
heeltemal die tegnologie weg nie maar jy elimineer dit in die klas
kamer.
Ek stem saam jou!! nie net oor die gym nie, want almal wil mos maar asemrowend lyk, maar ook oor die idee wat jy te vore bring. Die samelewing is deesdae behep met tegnologie en ek val in my skuld. Ek was ou gewoont sonder tegnologie studeer en leer op skool,maar die universiteit het my so gekondisioneer, dat ek 'n klas en lecturer verskriklik boring vind, as hulle nie gebruik maak van tegnologie of die well known powerpoints nie. En ek dink dit is about time dat ons terug kom na die fisiese proses van leer... of is ons papegaaie? Die proses van dink word van ons as leerders weg geneem...
ReplyDeleteEk stem saam jou!! nie net oor die gym nie, want almal wil mos maar asemrowend lyk, maar ook oor die idee wat jy te vore bring. Die samelewing is deesdae behep met tegnologie en ek val in my skuld. Ek was ou gewoont sonder tegnologie studeer en leer op skool,maar die universiteit het my so gekondisioneer, dat ek 'n klas en lecturer verskriklik boring vind, as hulle nie gebruik maak van tegnologie of die well known powerpoints nie. En ek dink dit is about time dat ons terug kom na die fisiese proses van leer... of is ons papegaaie? Die proses van dink word van ons as leerders weg geneem...
ReplyDelete